Registrasievorm

Kliek hier om die vorm Automaties af te laai

A REGISTRASIEVORM

Sien ook die voledige registrasie vorm hier onder druk die bladsy uit vul in en stuur na info@youniquetours.co.za

 

Registrasievorm/ Registration Form
You-Nique Toere

Applikant/ Applicant:
1.Van/Surname:_________________________________________
2.Voorname/Firstnames __________________________________
(SOOS OP DIE PASPOORT – GEEN BYNAME/- AS ON PASSPORT NO NICKNAMES)
3.Noem naam/Nick name____________________________________________
4.I.D. Nommer/I.D.Number_________________________________
5.Paspoort nommer/ Passport number________________________
6.Vervaldatum/Expiringdate________________________________
7.Uitreikings datum/Date issued_____________________________
8.Posadres/Postal address_________________________________ _______________________________________Kode/Code______
9.Selfoon/Cellphone______________________________________
10.Landlyn no/Landline number____________________________
11.Faks/Fax ____________________________________________
12.Epos/Email__________________________________________
13.Vergesel van, noem naam/accompanied by, nick name________
14.Beroep / Occupation___________________________________

15. Toerdatum/Tour date:
16. Toer/Tour:
17. Opklimpunt/Boarding point:
18. Gesondheid/Condition of health:
19.Spesiale dieët/Special diet:
20. Tipe kamer: Enkel / Dubbel/Room Type: Single / Double
21. Huisdokter Naam & Tel/Doctor Name & Tel:
22. Spesiale versoeke/Special requests

23. Naasbestaande/Next of kin:
24. Tel nr/Tel No:

25. Vir reise buite Suid-Afrika/For foreign Countries:
26. Paspoort Nr/Passport No:
27. Uitreikingsdatum/Issue date:
28. Vervaldatum/Expiry date:
29. Plek van uitreiking/Place issued:

Paspoort moet nog 6 maande geldig wees na terugkeer uit buiteland. Paspoorte bly die kliënt se verantwoordelikheid!!

WYSE VAN BETALING / METHOD OF PAYMENT
Bankoorplasing / Bank transfer:
YOU-NIQUE TOERE
ALLEENLIK EFT OORPLASINGS
STANDARD BANK KLERKSDORP
INDIEN KONTANT OF TJEK INBETALINGS GEDOEN WORD, SAL FOOI GEHEF WORD
REK. No 030729718
Takkode / Branch code: 052-638
Faks asseblief u inbetaalstrokie saam met die voltooide besprekingsvorm
Please fax your deposit slip together with this reservation form duly completed to 086 6979694 TOER VOORWAARDES / TOUR CONDITIONS:

Assuransie:
Voertuie wat deur You-nique Toere gehuur word het al die nodige permitte en volle en voldoende passasiers aanspreeklikheidsversekering.
Ons beveel egter aan dat toeriste versekering uitneem om mediese en kansellasie fooie wat uit ander omstandighede as voertuigongelukke spruit, te dek. You-nique Toere aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade gely van watter aard ook al.
Enkel akkommodasie:
Beskikbaar teen ekstra koste en hang van beskikbaarheid af. Ons probeer om vir u n geskikte kamermaat te vind, maar indien dit nie moontlik is nie, is u aanspreeklik vir die koste van die enkel akkommodasie.
Kansellasiefooie: n Maand of minder as n maand voor vertrek verloor u die volle bedrag van toerprys. Buitelandse toere en deposito`s is onderhandelbaar. Vlugte 100% – geen terugbetaling. Deposito nie verhaalbaar.
Versekering: Kontak kantoor vir spesiale pryse.

Insurance:
Vehicles chartered by You-nique Tours, carry all the necessary permits and full and substantial passenger liability insurance.
We highly recommended that tourists take out insurance to cover medical and cancellation fees which arise out of other circumstances other than collisions. You-nique Tours will however, not accept liability for any damages however arising and of whatever nature.
Single supplement: Available at extra cost and subject to availability. We will do all possible to find a suitable partner to share, but if unable to do so then passengers will be liable for single supplement payable on the tour.
Cancellation fees: Within a month or less than a month before departure: – full tour price. Deposits and International tours are negotiable. Flights 100% – no pay back.No cash back on deposit.
Insurance: Please contact office for our special prices.

You-nique Toere behou die reg voor om toerplanne of toerpryse aan te pas indien nodig.
You-nique Tours reserves the right to change itineraries or tour prices if necessary.

Posbus 6256
Flamwood
Klerksdorp
2572

Tel: (014) 7840061/0825687451
Fax: (086) 697 9694
E- pos:info@youniquetours.co.za

_______________________________________________
Datum/Date                   Handtekening/Signature

KENNISGEWING AAN DEELNEMERS * CONDITIONS TO ALL PARTICIPANTS

Natanja en You-Nique Toere, hulle verwante maatskappye en agente, en die persone, partye of organisasies wat namens of in oorleg met hulle optree, as hulle agent, en alle groepleiers (hierna “die Organiserende Agente” genoem) gee kennis dat:
Natanja and You-Nique Tours, their associated companies and agents, and all persons, parties or organisations acting on their behalf or in collaboration with them, as their agent, and all group leaders (hereinafter referred to as “the Organising Agents”) give notice that:
1.(a) MET die uitreiking of die verkryging van enige kaartjie of koepon en die tref van enige reëlings vir vervoer of verblyf, tree die Organiserende Agente slegs as agente op en is hulle nie enigerwys aanspreeklik as prinsipale nie / IN issueing or obtaining any ticket or coupon or for transport or the conveyance or for accommodation as they in their entire discretion may deem advisable.
(b) DIE Organiserende Agente geregtig sal wees om enige reëling te maak vir die uitreiking van enige kaartjie of koepon vir vervoer of verblyf soos hulle goeddink / THE Organising Agents shall be entitled to make any arrangement for the issue of any ticket or coupon or for transport or the conveyance or for accommodation as they at their entire discretion may deem advisable.
(c) DIE Organiserende Agente nie in enige omstandighede hoegenaamd aanspreeklik is nie, hetsy in kontrak of versuim, vir enige skade, besering (insluitende dood), verlies, vertraging of ongerief van enige aard hoegenaamd wat enige passasier aangedoen word terwyl op enige toer of reis of terwyl ’n tydelike inwoner in enige vreemde land as gevolg van enige reëling wat deur die Organiserende Agente getref word of van enige beweerde versuim deur die Organiserende Agente om bevredigende of enige reëlings te tref, en hetsy veroorsaak deur die optrede of versuim van enige van die dienaars, agente of subkontrakteurs van die Organiserende Agente. / THE Organising Agents shall not be liable in any circumstance whatsoever and whether in contract of deficit for any damage, injury (including death), loss, delay or inconvenience of any sort whatsoever that shall be caused to any passenger, whilst on tour or journey or whilst a temporary resident in any foreign country as a result of any arrangement made by the Organising Agents or for any alleged failure by the Organising Agents to make satisfactory or any arrangements, and whether caused through the act or default of any of the servants, agents or sub-contractors of the Organising Agents.
2. ELKE PASSASIER stem in dat hy/sy erfgename, eksekuteurs en/of regsverkrygendes die Organiserende Agente, hulle dienaars en agente skadeloos stel van en teen alle eise vir skadevergoeding voortspruitend uit enige oorsaak hoegenaamd teen enige persoon wat ’n eis mag instel teen die Organiserende Agente of enige van hulle, hetsy vir verlies of skade aan eiendom in die bewaring van die passasier, hetsy sodanige eis gebaseer is of beweer word gebaseer te wees op die versuim van die Organiserende Agente al dan nie. / EACH passenger agrees that his/her executors, administrators and/or assigns shall indemnify the Organising Agents, its servants and agents from and against claims for damage from any cause whatsoever to any person who may make a claim against the Organising Agents or any of them, whether for loss or damage to property in the custody of a passenger, whether or not such a claim is based on the negligence of the Organising Agents, its servants or any sub-contractors of the Organising Agents.
3. ALLE reëlings is onderworpe aan die wette van die land waar die vervoer of verblyf of ander diens voorsien word. / ALL arrangements are subject to the country where the conveyance or hotel or other service is provided.
4. ALLE pryse is vanaf die vertrekpunt, aangedui in die toerprogram en gebaseer op pryse en wisselkoerse heersende ten tyde van opstelling van die dokument waarin die notering gedoen word, en is onderworpe aan verandering sonder kennisgewing. Alle genoteerde pryse is per persoon wat akkommodasie deel. / All prices are ex-departure point indicated in the tour programme and based on prices and rates of exchange ruling at the time of preparation of the document in which the quotation is made and are subject to increase without notice. All prices quoted are per person sharing.
5. KOERIERS of verteenwoordigers het geen magtiging of verlof om enige gelde wat betaal is terug te betaal of enige regte te gee om ’n terugbetaling van die Organiserende Agente te eis nie. / COURIERS of representatives have no authority of permission to refund any monies paid or give any right to claim a refund from the Organising Agents.
6. DIE Organiserende Agente kan hulleself nie verantwoordelik hou vir die verkryging van terugbetalings op verlore of ongebruikte kaartjies, koepons of bewyse nie, alhoewel alle pogings aangewend sal word om vereffening te eis namens passasiers. / THE Organising Agents cannot hold themselves responsible for the obtaining of refunds on lost or unused tickets, coupons or vouchers, although every effort will be made to claim settlement on behalf of the passengers.
7. KANSELLASIES. ’n Kansellasiefooi van R500-00 per persoon sal gehef word indien ’n bespreking gekanselleer word. Die Organiserende Agente behou ook die reg voor om die volle of ’n gedeelte van die toerprys te behou wat betaal is deur ’n persoon wat die bespreking minder is 45 dae voor vertrek kanselleer. Skriftelike kennis in die verband moet gegee word. / CANCELLATION. A cancellation fee of R500-00 per person will be levied in the event of a reservation being cancelled. The Organising Agents also reserve the right to retain the whole or part of the tour price in the event of a cancellation less than 45 days prior to departure. Written notice must be given.
8. AANDAG word gevestig op die talle veranderings in amptelike roosters en passasiers word versoek om self enige vertrektye op enige program of reisplan te bevestig. / ATTENTION is drawn to the frequency of changes in official timetables and passengers are urged to verify any times of departure shown in any programme or itinerary themselves.
9. DIE betrokke lugredery kan nie verantwoordelik gehou word vir enige daad, versuim of gebeure gedurende die tyd dat passasiers nie aan boord van hulle vliegtuig is nie. Die passasierskaartjies wat deur die lugredery gebruik word, vorm wanneer uitgereik die enigste kontrak tussen die lugredery en die koper van hierdie kaartjie en/of passasier. / The airline concerned is not to be held responsible for any act, omission or event during the time passengers are not in their aircraft. The passenger tickets in use by the airline when issued shall constitute the sole contract between the airline and the purchaser fo these tickets and/or passenger.
10. PASSASIERS word daaraan herinner dat bagasie of persoonlike eiendom wat op die toer geneem word op eienaarsrisiko is en passasiers word aangeraai om dit self te verseker. Deposito- en kansellasieversekering, persoonlike ongeval- en siekteversekering word NIE outomaties ingesluit nie. / PASSENGERS are reminded that luggage or personal property taken on tour is at owner’s risk and passengers themselves are advised to insure it. Deposit and cancellation insurance, personal accident and sickness insurance are NOT automatically included.
11. DIE Organiserende Agente behou hulle die reg voor om die toer te kanselleer of te laat vaar, in sodanige geval sal alle gelde wat betaal is terug betaal word, minus enige uitgawes of enige ander verpligting wat namens die passasiers aangegaan is, en in sodanige geval word geen verdere aanspreeklikheid hoegenaamd deur die Organiserende Agente aanvaar nie. Die reg word verder voorbehou om die toer te wysig op enige wyse wat hulle as wenslik beskou. In sodanige gevalle sal daar nie met die beplande toer voortgegaan word tensy ’n minimum getal passasiers (na goeddunke van die Organiserende Agente) deelneem nie. / THE Organising Agents reserve the right to cancel or abandon the tour. In such event, any monies paid will be refunded, less any expenses, disbursements or other commitments incurred on behalf of the passengers, and in such event no further liabilities whatsoever will be accepted by the Organising Agents. The right is further reserved to modify the tour in any way that they deem advisable. In this event, the planned tour will not be proceeded with unless a minimum number of passengers (at the discretion of the Organising Agents) participate.
12. TOERE word beplan op die basis van twee-bed kamers en waar, om redes buite hulle beheer, die Organiserende Agente enige deelnemer nie op hierdie basis kan huisves nie, sal die passasier verplig wees om die bykomende bedrag vir ’n enkelkamer te betaal, tensy hy/sy met twee ander passasiers van dieselfde geslag kan ruil om ’n drie-bedkamer met hulle te deel. In geval ’n drie-bedkamer gebruik word, sal die tarief vir twee-bedakkommodasie van toepassing wees. / TOURS are planned on the twin bedded rooms and where for reasons beyond their control, the Organising Agents cannot accommodate any participant on this basis, the passenger will be obliged to pay the supplement for a single room unless he/she can arrange with two other passengers of the same sex to share with them a three-bedded room. In the event of a three-bedded room being used, the tariff for twin-bedded accommodation will apply.
13. DIE Organiserende Agente behou die reg voor om die volgorde van besigtigingstoere na hulle goeddunke te wysig. / THE Organising Agents reserve the right to change the sequence of sightseeing events.
14. DEELNEMING beteken dat die deelnemer die “Kennisgewing aan Deelnemers” gelees het en aanvaar, en dat sy/haar deelname aan daardie voorwaardes onderhewig is. / PARTICIPATION shall confirm that the participant has read and accepted the “Notice to all Participants” and confirm that his/her participation shall be subject to all such terms and conditions.